Boesmanland
Worsie Visser
3:19Rebecca was my meisie met die sparkling eyes Rebecca was my cherry en nie altyd nice Rebecca was mos lekker vet en rond How I love Rebecca when the sun goes down Sy't 'n lyfie soos reier en 'n nekkie soos 'n pou 'n Groot paar pote soos 'n wille makou Litterige tone soos 'n veld volstruis Omgesonde lippe soos 'n skeurbek muis Ek vra Rebecca van Jeppiestown Ek sal met jou trou dan settle ons down Ek kry Rebecca by 'n Liebestine jol Vertel haar van my liefde en my hart so vol Ag Rebecca Ter'blanche gee my nog 'n kans Sy sê toe saggies vat maar nog 'n dans My knieë het gebewe en my hart slaan oor Daar's 'n gaatjie in my tjoepie en my pomp het verloor Sy't 'n lyfie soos 'n reier en 'n nekkie soos 'n pou 'n Groot paar pote soos 'n wille makou Litterige tone soos 'n veld volstruis Omgesonde lippe soos 'n skeurbek muis Ek sê Rebecca van Jeppestown Los my uit ek wil huis toe gaan Ek skei Rebecca by Papendorp Vertel haar van Johanna en haar bloedrooi Ford Rebecca is my meisie met sparkling eyes Rebecca is my cherry en sy's altyd nice Rebecca is mos lekker vet en rond Rebecca se gesig is ook so lekker bont Sy't 'n lyfie soos 'n reier en 'n nekkie soos 'n pou 'n Groot paar pote soos 'n wille makou Litterige tone soos 'n veld volstruis Omgesonde lippe soos 'n skeurbek muis Ek sê Rebecca van Jeppestown Ek sal met jou trou dan settle ons down Ek kry Rebecca by 'n Liebestine jol Vertel haar van my liefde en my hart so vol