Terapie Vir Nou
Zaan Sonnekus
3:39Monitor al my gevoelens as ek dit met jou deel Ek weet dit raak te veel vir jou Monitor al my bedoelings, jy weet jy maak my heel Ek bou nog ‘n kasteel vir nou Wie het jou die reg gegee Om my kop oor jou te breek? En jou mond met myne af te vee? Wie het jou die reg gegee Om my kop so rond te neuk? En die mure om my af te breek? Monitor al my gevoelens as ek dit met jou deel Ek weet dit raak te veel vir jou Monitor al my bedoelings, jy weet jy maak my heel Ek bou nog ‘n kasteel vir nou Dis deel van die toneel ek weet, ek weet dit raak te veel vir jou (Vir jou) Dis deel van die toneel jy moet die hoof karakter speel vir nou Dalk het ek opgevok, self stop, ek jok, ek kan nie Ek het die nooit beplan nie Wie het jou die reg gegee om my hartslag op te neuk? Jy sit vas in my reels Monitor al my gevoelens as ek dit met jou deel Ek weet dit raak te veel vir jou Monitor my by bedoelings, jy weet jy maak my heel Ek bou nog ‘n kasteel vir nou Dis deel van die toneel ek weet, ek weet dit raak te veel vir jou (Vir jou) Dis deel van die toneel jy moet die hoof karakter speel vir nou Hey kan ons oor begin, ek sal jou optel waar ek jou laas verloor het Okay ek laat jou weer in maar los die woorde waarmee jy my getoor het Dis deel van die toneel ek weet, ek weet dit raak te veel vir jou (Vir jou) Dis deel van die toneel, jy moet die hoof karakter speel vir nou Monitor my nou