Byt My
Zak Van Niekerk
2:46Ja ou tante Koba, sy is so dom Sy roer haar koffie met haar groot toon om Ou tante Koba sy is so vet Sy het baie rooms to let Ou tante Koba sy is so bly Sy het 'n job in die sirkus gekry Hiep hiep hiep hiep hiep hiep hooray Sy moes dans daar op die witperd ry Ou tante Koba en ou oom Frans Die bene raas as die ander dans Ou tante Koba sy staan en huk Sy het 'n stuk knoffel ingesluk Ou tante Koba sy lê op die strand Sy lyk so snaaks met 'n bottel in die hand Maar ou tante Koba is 'n rigmarolletjie Op haar neus is 'n rooi katrolletjie Ou tante Koba Ou tante Koba sy sit op die trap Sy speel die konsertina laat haar neusgatte klap Ou tante Koba, maak oop die deur Jou man se beroep sit vas in die skeer