Seënbede
Anneli Van Rooyen
3:56Die ronde bal van die maan lê netjies in die silwer bakkie Wat sy helder sekel maak Hy rol nie af nie, val nie uit nie, maar pas stewig vas en knus, in die silwer houer Wat net vir hom gemaak is Here So wil ek ook pas In U genade hand Here So wil ook pas In U genade hand Wil ek stewig vas en knus In U krag en liefde Rus Rus