Meer En Meer Soos Jesus

Meer En Meer Soos Jesus

Piet Smit

Длительность: 3:41
Год: 1992
Скачать MP3

Текст песни

Ek wil glo dat Jesus regtig daar is
Ek wil so graag sê eks lief vir Hom
En ek glo dat die Bybel regtig waar is
Ek wil so graag reg wees as Hy kom

Want ek word meer en meer en meer soos Jesus
Ek kom nader, nader aan Sy troon
My hele lewe gee ek aan Jesus
In my hart dra Hy alleen die kroon

Want ek word meer en meer en meer soos Jesus
Ek kom nader, nader aan Sy troon
My hele lewe gee ek aan Jesus
In my hart dra Hy alleen die kroon
Ja, ek weet dat Jesus in my hartjie woon