Notice: file_put_contents(): Write of 724 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Barry Stocks, Coenie De Villiers, George Palmer, And Tully Mc Cully - Sandy Bay Blues | Скачать MP3 бесплатно
Sandy Bay Blues

Sandy Bay Blues

Barry Stocks, Coenie De Villiers, George Palmer, And Tully Mc Cully

Альбом: Skoppensboer
Длительность: 2:22
Год: 2010
Скачать MP3

Текст песни

Die polisiespan loer so al wat hul kan
Llandudno
Ek sien morele standarde bravo
Llandudno
Almal doen die Sandy Bay, almal doen die Sandy Bay blues

Hulle is lank en hulle is mae ren hulle is kort en rond
Llandudno
Die meeste is bruin maar die boere is bont
Llandudno
Oumas en oupas en ma’s en pa’s met al die kleuters agterna

Studente en advokate, plakker met sonbrandrateLlandudno
Vooraanstaandes met hul gades en gemaak blasé bravades
Llandudno

Gekleë in slegs ‘n sonbril, is daar tog wel ‘n groot verskil
Llandudno
Bruingebrand en lank getan die volk se seer is aan die brand
Llandudno
Almal doen die Sandy Bay, almal doen die Sandy Bay blues

Studente en advokate, plakker met sonbrandrate
Llandudno
Vooraanstaandes met hul gades en gemaak blasé bravades
Llandudno