Klein Klein Jakkalsies
Chris Chameleon
3:45O die winter wind Wat oor ons wêreld waai En die donker ster Wat in die hemel draai En 'n teken langs die pad Wat vorentoe bedui Hier eindig al jou drome Hier kom jy nooit verby Want jy besef terdee Jou laaste kans verdwyn Want jou gees is moeg En jou liggaam pyn Dan kom ek vir jou haal Dan kom ek vir jou sê Ek sê my vriend o my vriend Ons moet nooit gaan lê O tot die bitter end (Tot die bitter end) Tot die son uitbrand (Tot die son uitbrand) Tot die see opdroog (Tot die see opdroog) Anderkant die verste anderkant (Verste anderkant) Al staan ek alleen (Al staan ek alleen) Sal ek nooit gaan lê (Sal ek nooit gaan lê) Ek sal steeds hier staan (Ek sal steeds hier staan) Vir jou die waarheid sê (Die waarheid, die waarheid, die waarheid sê) Staan my by, my bra Staan my by, my bra Skouer aan skouer Sy aan sy Staan my by, my bra Staan my by, my bra Skouer aan skouer Sy aan sy Oe ek sien (Ek sien) Ek sien (Ek sien) Ek sien die verste anderkant (Sien die verste anderkant) Ja ek sien (Ek sien) Ek sien (Ek sien) Ek sien die verste anderkant (Sien die verste anderkant) Hier kom ek vir jou haal (Hier kom ek vir jou haal) Hier kom ek vir jou sê (Hier kom ek vir jou sê) Ek sê nee, nee, nee ons sal nooit gaan lê O tot die bitter end (Tot die bitter end) Tot die son uitbrand (Tot die son uitbrand) Tot die see opdroog (Tot die see opdroog) Anderkant die verste anderkant (Verste anderkant) Al staan ek alleen (Al staan ek alleen) Sal ek nooit gaan lê (Sal ek nooit gaan lê) Ek sal steeds hier staan (Ek sal steeds hier staan) Vir jou die waarheid sê (Die waarheid, die waarheid, die waarheid sê) Staan my by, my bra Staan my by, my bra Skouer aan skouer Sy aan sy Staan my by, my bra Staan my by, my bra Skouer aan skouer Sy aan sy (Staan my, staan my by)