Notice: file_put_contents(): Write of 621 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Besterklub - Apteek | Скачать MP3 бесплатно
Apteek

Apteek

Besterklub

Альбом: Stories Vol. 1
Длительность: 7:13
Год: 2013
Скачать MP3

Текст песни

Daar’s ‘n winkel in ons dorpie wat goed is vir ons lyfies
Somtyds as my knieë lam voel
En daar geen energie deur my are spoel
Ry my mama met ons motortjie so gou gou gou
Vir vitamienes wat ons mondjies kan kou kou kou

Minerale vir oupa se kwale en vir ouma se grilletjies
Bruin en blou bruis pilletjies

Daar’s ‘n winkel in ons dorpie wat goed is vir ons lyfies
Somtyds as my arms lam voel