Jy Praat Nog Steeds My Taal
Bok Van Blerk
3:46My oupa raak te oud Vir al sy kwale En hy raak ook soms beneuk Maar daars 'n goeie man En hy nader ses en tagtig En deur die lyne van sy oë Deur die oorloë van verandering Kan jy sien hy's nou gedaan En sy oë word gou weer lig En ek sien daar kom 'n storie Van die jare toe ons mense Vir beskerming gepleit het Was 'n broederbond gebore En hy sien my oë frons Maar die vuur van al die jare Loop steeds nog deur sy are En so waai die wind, my kind En so waai die wind, ons blind En so waai die wind, my kind Mos alles weg Maar dis diep in jou gebore Dat niks is ooit verlore En hy vra my deur die stories Van hoe gaan dit nog op Maties En of ons nog ons taal praat Want hy weet dis uit ons boeke En hy wens vir my 'n vrou toe Wat die haat 'n bietjie stil kan maak Want dit loop mos deur ons are Word net sterker deur die jare En so waai die wind, my kind En so waai die wind, ons blind En so waai die wind, my kind Mos alles weg Maar dis diep in jou gebore Dat niks is ooit verlore En hy hoef dit nie te sê nie Want dis in sy oë 'n Trots wat my laat skaam voel 'n Trots van bo En so waai die wind, my kind En so waai die wind, ons blind En so waai die wind, my kind Mos alles weg Maar dis diep in jou gebore Dat niks is ooit verlore Ja, dis diep in jou gebore Dat niks is ooit verlore