Notice: file_put_contents(): Write of 625 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Caroline Grace - Bokswyn | Скачать MP3 бесплатно
Bokswyn

Bokswyn

Caroline Grace

Альбом: Bokswyn
Длительность: 3:09
Год: 2022
Скачать MP3

Текст песни

Jy ruik soos perskes in die somer
Proe soos soet turksvye bietjie wilder
As wat goed is vir my
Jy weet wat goed is vir my

Jy hou my warm in die winter
Voel jou vloei deur my lyf jy bring die vlamme
Net na glasie vyf
Voel ek jou vloei deur my lyf

Ek het ‘n kas vol van boere raad
Maar net jy kan dit beter maak

Top my op met ‘n glasie rosè
‘n Goedkoop chenin of ‘n duur cabernet
Dis medisyne vir die pyn, niks doen dit beter as bokswyn

Wit of rooi droog of soet
Jy los die bottel as jy die boks ontmoed, niks pille vir die pyn
Niks doen dit better as bokswyn

Ons word beter deur die jare
Soveel grondpad gery eensame aande
Was jy daar vir my mmm
Jy’s altyd daar vir my

Met elke tree trap ons drywe pap die dansvloer, rooirok bokkie ons sokkie hou aan gooi my pille vir die pyn
Niks doen dit beter as bokswyn

Top my op met ‘n glasie rosè
‘n Goedkoop chenin of ‘n duur cabernet
Dis medisyne vir die pyn, niks doen dit beter as bokswyn

Wit of rooi, droog of soet
Jy los die bottle as jy die boks ontmoed, niks pille vir die pyn
Niks doen dit better as bokswyn

Niks doen dit better as bokswyn
Niks doen dit better
Niks doen dit better
Niks doen dit better as bokswyn

Top my op met ‘n glasie rosè
‘n Goedkoop chenin of ‘n duur cabernet
Dis medisyne vir die pyn, niks doen dit beter as bokswyn

Top my op met ‘n glasie rosè
‘n Goedkoop chenin of ‘n duur cabernet
Dis medisyne vir die pyn, niks doen dit beter as bokswyn

Wit of rooi droog of soet
Jy los die bottel as jy die boks ontmoed, niks pille vir die pyn
Niks doen dit better as bokswyn
Niks doen dit better as bokswyn