Swart Koffie
Corlea
3:57Tyd om te groei Tyd om te leer ek het klaar gebloei Stap reguit deur, dis die enigste pad, dit beteken nie dat jy die boei Se kettings gaan breek wat jou vas bly hou Aan iemand wat jy net so graag wou vertrou, maar jy kan Ek weet ek mag nie maar ek haat Haat wat jy doen aan my Haat die gevoel wat ek kry, hoe lank gaan dit nog daar bly? Ek bid maar kry nie die raad nie, haat dat ons nie meer praat nie, haat dat ek jou nie haat nie Al maande verby Nog nie die rus vir my hart gekry Hoe moes ek weet jy sou so gou gereed wees om aan te beweeg weg van my? Sonder om vir ons te veg het jy Liefde gesoek en dit weer gekry 'n Ander ek, 'n ander jy Ek weet ek mag nie maar ek haat Haat wat jy doen aan my Haat die gevoel wat ek kry, hoe lank gaan dit nog daar bly? Ek bid maar kry nie die raad nie, haat dat ons nie meer praat nie, haat dat ek jou nie haat As jy gelukkig lyk Tevrede sonder my En ek hoor tranig dat jy is Maar ek haat Haat wat jy doen aan my Haat die gevoel wat ek kry, hoe lank gaan dit nog daar bly? Ek bid maar kry nie die raad nie, haat dat ons nie meer praat nie, haat dat ek jou nie haat Haat wat jy doen aan my Haat die gevoel wat ek kry, hoe lank gaan dit nog daar bly? Ek bid maar kry nie die raad nie, haat dat ons nie meer praat nie, haat dat ek jou nie haat nie