Woorde
Karlien Van Jaarsveld
3:16Proe ek reg Is jy bitter goud? Diep in my hart weet ek jy is ‘n fout Meer van jou Ek wil aanhou drink Sonder jou voel ek hoe ek weer sink Maar lê my langs jou neer En voel hoe ek terug skeur Dis die bitter in jou soen Dis wat ek weer wil proe Dis die 'los' as jy my vashou en jy weet net hoe Dis die woorde as jy terug kyk Jy het my, ek gee toe Jy's my swart koffie Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel Word net weer en weer en weer verkeerd bewys Jy's my swart koffie Trek my in soos die ou dae Ek het jou nodig as jy vir my vra Al is jy nie net lief vir my Ek sal moet vat wat ek van jou af kry Lê my langs jou neer En voel hoe ek terug skeur Dis die bitter in jou soen Dis wat ek weer wil proe Dis die los as jy my vashou, en jy weet net hoe Dis die woorde as jy terug kyk Jy het my, ek gee toe Jy's my swart koffie Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel Word net weer en weer en weer verkeerd bewys Jy's my swart koffie Jy's my swart koffie Jy's my swart koffie Jy's my swart koffie Jy's my swart koffie Jy smaak so bittersleg Ek kry nie genoeg van jou nie Jy voel vir my so reg Ek wil my nie losmaak nou nie Dis die bitter in jou soen Dis wat ek weer wil proe Dis die los as jy my vashou en jy weet net hoe Dis die woorde as jy terug kyk Jy het my, ek gee toe Jy's my swart koffie Alles wat ek weet, van hoe ek dalk moet voel As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel Word net weer en weer en weer verkeerd bewys Jy's my swart koffie