Notice: file_put_contents(): Write of 628 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Corrazerwas - Wonderlus | Скачать MP3 бесплатно
Wonderlus

Wonderlus

Corrazerwas

Альбом: Troebaboer
Длительность: 2:56
Год: 2017
Скачать MP3

Текст песни

Op die pad na wie weet waar
In die avontuur verdwaal
Al moet jy geld uithaal
Sal dit jou ryker maak

En waar ook al die reis jou lei
Sal perspektief jou kry
En hoe ook al die tyd jou jaag
Wees dit 'n tree vooruit

Die lewe gee net soveel tyd
So leef jou in en leef jou uit
Loop lig wees vry

By onbekende nasies
Onverkende spasies
Binne die migrasie
Lê die inspirasie

En waar ook al die reis jou lei
Sal perspektief jou kry
En hoe ook al die tyd jou jaag
Wees dit 'n tree vooruit

Die lewe gee net soveel tyd
So leef jou in en leef jou uit
Loop lig wees vry

Die lewe gee net soveel tyd
So leef jou in en leef jou uit
Loop lig wees vry