Kullit Flow (Feat. Cream Machine)
Stuwi W
Cream Hoe lyk it bru? Hoeveel keer gaan jy die jongens wys bru? Ek weetie ghazi Ons flood gou die streets met Marlo se beats (Ok nai duidelik) Awe (Wolfkraft) Ek lam hier met lang biere Skarreling for money I'm af bene I got a big tummy van lux lewe I need a six pack, but not like die mag spiere Ek draf nie ek is mos nie laf nie nuh My fondasie's gebou met bakstene Lovie, sê vir jou hubby ek is Jan Cena Ek push buttons call me the drug dealer Van die Kaap die is ma net die gam lewe Katte klap vir papsakke as die rum duur is Brasse stap lang pad vir die club lewe Ons het karre wat vertrap is met daai stuck tewe Ja jy wiet ek kommie met die la la lag nie nuh Wy— wys my gou net watter kant die kantien is Laat ons las vir so 8 of n krat biere MC's hate op n man gee wiz Ma— ma Cream kyk net vir Pampiere Want, these days wil n man eat jis Stiek ek uit soos n druggie se wang bene Raak taatie, heelnag party Nee wat os willie weet van slaap nie Yes kan n man nie keel nat maak nie Moenie maak of jy nie weet wat klap nie Raak taatie, heelnag party Nee wat os willie weet van slaap nie Yes kan n man nie keel nat maak nie Moenie maak of jy nie weet wat klap nie As jy saam my skud Sal jy moet bysit Otherwise gat ons jou verby skink Suip op skuld? Ek soek net bewyse 3 maande bank statement en jou payslip, kry dit Uitgesit in die fyn skrif Jy's die gesuipste ma koppel net n 50 Move op die dans vloer Shake it till you make it Dan lyk it jy kry fits die way jy jou lyf skud It lyk tik is nou die meire se favorite Die way sy wil oor my wil oor my trip Sal n man sweer sy gebruik it maar duidelik soek sy net n vry stuk But naai ek is duidelik Ha—a nai ek is dui— ek is duidelik Jy ka ma waai ek is straight op daai wyn trip Daai's die vibe skoon doppe met die ys nuh Los die Jive en die Coke raak wasted Sy wave op my page jare sy skud haar leka lyf plus sy strip naked Ko raak ek wys dis n hy met n pruik op My fok, ek sal mindere moet suip joh Raak taatie, heelnag party Nee wat os willie weet van slaap nie Yes kan n man nie keel nat maak nie Moenie maak of jy nie weet wat klap nie Raak taatie, heelnag party Nee wat os willie weet van slaap nie Yes kan n man nie keel nat maak nie Moenie maak of jy nie weet wat klap nie Baba wanne kan n man dan kom Wanne kan n man dan blom ha ha Ons kan leka dans op love songs Maka— maka jealous hulle kan ma praat van ons Baba wanne kan n man dan kom Wanne kan n man dan blom ha ha Ons kan leka dans op love songs Maka— maka jealous hulle kan ma praat van ons Bru eke soek net n goose net vir nou Sy move leka opi loer met n flow So passionate you never know Ek's daai dude van jou drome ek prove it net gou Die bru het jou bou bring it die kant vir my Moet my nie dare nie ek wiet van baklei Ek doen it heavy en wie ka my stry Ek is n savage jy wiet an van my Kykie ek willie hê nie, ma gee ma gee ma Sy wil it net wiet en chiza die wa Sy is n sandwich ek iet alleena Hou nie van share nie van dies n ghimba Raak taatie, heelnag party Nee wat os willie weet van slaap nie Yes kan n man nie keel nat maak nie Moenie maak of jy nie weet wat klap nie Raak taatie, heelnag party Nee wat os willie weet van slaap nie Yes kan n man nie keel nat maak nie Moenie maak of jy nie weet wat klap nie