Master Of The Wind
Danie Botha
3:08Ja ek glo dat alles in die groot heelal aan U behoort Ja ek glo U hou U hand oor al wat leef, wat in U glo Ja ek glo dat elkeen wat die pad verloor net op kan kyk En U sal kom, ja ek glo, ja ek glo Ja ek glo U hou U hand in die hierdie tyd ook oor my Ja ek glo dat elkeen wat U Naam bely gered kan word Elke keer as ek die werk van U hand aanskou, die helder son Die reën, die maan, dan weet ek weer waarom ek glo I believe for every drop of rain that falls a flower grows I believe that somewhere in the darkest night a candle glows I believe for everyone who goes astray someone will come To show the way, I believe, I believe I believe above the storm the smallest prayer will still be heard I believe that someone in the great somewhere hears every word Every time I hear a newborn baby cry or touch a leaf or see the sky Then I know why I believe (I believe, yes I) I believe