Uit Dieptes Gans Verlore (Psalm 130)
Danie Botha
3:05Praat ek mense eng'le tale, maar dis nie uit liefde nie Is my woorde hol simbole, klanke sonder melodie Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit Of al het ek al die kennis, sonder liefde is ek niks Salig ween hul opregtheid, wandel in die Heer se wet Wie opsoek van ganse harte, hy nog Sy getuides let Salig dié wat in hul wandel, nie op onregspaaie gaan Maar wil wandel op die weë, in God's wet vir hul gebaar God is liefde, juig ons harte en bedink wat liefde doen Dat Hy ons Sy Seun gestuur het om ons sonde te versoen Hy wat eerste lief gehad het, het in liefde ons vergeef Nou kan ons uit gaart gebore, uit die bron van liefde leef Nou kan ons uit gaart gebore, uit die bron van liefde leef