Oorwinningslied

Oorwinningslied

Piet Smit

Альбом: Oesland
Длительность: 3:44
Год: 2011
Скачать MP3

Текст песни

Ek sien in my gees die glorie
En die almag van die Heer, die allerhoogste
Wat in liefde oor sy koninkryk regeer
Hy't belowe aan die einde
Op die wolke kom Hy weer
Hy is koning, Hy regeer

Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Hy is koning, Hy regeer

Die Here is ons vesting wat vir altyd sal bly staan
Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan
Hy's ons skuiling, Hy is ons wapen, Hy het die vyand reeds verslaan
Hy is die rots wat ewig staan

Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Hy is die rots wat ewig staan

Kom deel nou in ons loflied
Hef jou hande op na bo
Blaas basuine, slaan op dromme
En kom dans voor God se oë
Kom leef in die oorwinning van Sy woord waarin ons glo
Want Sy woord sal ewig staan

Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Sy woord sal ewig staan
Sy woord sal ewig staan
God se woord sal ewig staan