Notice: file_put_contents(): Write of 713 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Die Beste Band In Die Wêreld ...Ooit, Ek Sweer - Partytjie Skoene | Скачать MP3 бесплатно
Partytjie Skoene

Partytjie Skoene

Die Beste Band In Die Wêreld ...Ooit, Ek Sweer

Альбом: Partytjie Skoene
Длительность: 3:26
Год: 2025
Скачать MP3

Текст песни

Partytjie Skoene

Al wat kan fout gaan, is as jy nie kom nie
Sonder jou hier, trust ek nie die som nie
Santie maak rys, Kobus bring vleis
Hoe kan jou hart dan nog nie blom nie

Trek aan jou mooi mooi’s en nuwe sneakers
Vanaand spin ons wiele en blaas ons speakers
Wag net vir jou, Uber gou
Vanaand versamel ons shooter stickers

Trek aan jou partytjie skoene
Dis so lekker kom ons doen dit
Gee my net ‘n kans, vat my aan my hand
Ons gaan nog dans, belowe

Trek aan jou partytjie skoene
Dis so lekker kom ons doen dit
Gee my net ‘n kans, vat my aan my hand
Ons gaan nog dans, belowe
Trek aan jou partytjie

Stop voor die huis dubbel pomp op die hooter
Moeg vir die week se gewerk en geploeter
Gryp jou kak, maak dit vas op die dak
Anders ry jy met ousus se scooter

Almal met vanne het verskillende planne
Ek sien by die langbome staan ons manne
Mooi uitgevat, kele lyk nat
Almal in die regte spanne

Trek aan jou partytjie skoene
Dis so lekker kom ons doen dit
Gee my net ‘n kans, vat my aan my hand
Ons gaan nog dans, belowe

Trek aan jou partytjie skoene
Dis so lekker kom ons doen dit
Gee my net ‘n kans, vat my aan my hand
Ons gaan nog dans, belowe
Trek aan jou partytjie

Trek aan jou partytjie skoene
Dis so lekker kom ons doen dit
Gee my net ‘n kans, vat my aan my hand
Ons gaan nog dans, belowe
Trek aan jou partytjie skoene
Dis so lekker kom ons doen dit
Gee my net ‘n kans, vat my aan my hand
Ons gaan nog dans, belowe
Trek aan jou partytjie