Notice: file_put_contents(): Write of 643 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Die Campbells - Vlinders | Скачать MP3 бесплатно
Vlinders

Vlinders

Die Campbells

Длительность: 3:23
Год: 2020
Скачать MP3

Текст песни

As iemand my sou vra
Van ons kinderdae
Sal ek nooit vergeet
Toe jy by my wou weet

Is ek jou eertse prys?
Het ek jou reg bewys?
Met ons eerste soen
Het jy dinge aan my gedoen

Vlinders
Dit voel vir my soos vlinders
Elke keer as jy by my is
Dans dit binne my

Vlinders
Dit voel vir my soos vlinders
Al is ons nie meer kinders
Doen jy dit steeds vir my

Liefde in jou oë
Het jy die vermoë
Om met my te toor
In drome het ons saam geglo

Die appel van my oog
Die kleur in my reënboog
Vir ewig en altyd
My een in 'n leeftyd

Vlinders
Dit voel vir my soos vlinders
Elke keer as jy by my is
Dans dit binne my

Vlinders
Dit voel vir my soos vlinders
Al is ons nie meer kinders
Doen jy dit steeds vir my

In my hart bly jy nogsteeds die een
Keer op keer my sonskyn na die reën

Vlinders
Dit voel vir my soos vlinders
Elke keer as jy by my is
Dans dit binne my

Vlinders
Dit voel vir my soos vlinders
Al is ons nie meer kinders
Doen jy dit steeds vir my
Al is ons nie meer kinders
Doen jy dit steeds vir my