Lê Bietjie Langer
Jay
3:24Melanie (Melanie) Hoe vergeet 'n mens jou eerste soen? Dis wat my kop vir my wou doen Is my hart wat jou nie los nie Dat ek nie so die tyd gaan mors nie Melanie, kom ons maak 'n simfonie Ek skryf vir jou die melodie Kom sing vir my die harmonie Melanie, jy sê jy sal dit vir my wys Maar dié keer kom dit met 'n prys Jy breek my hart net weer en weer en weer Melanie (Melanie) Ek wens jy kan dit vir my vra Ek sal jou op my hande dra Want jy bly nogsteeds my grootste sonde Jy smeer die sout terug in my wonde Melanie, kom ons maak 'n simfonie Ek skryf vir jou die melodie Kom sing vir my die harmonie Melanie, jy sê jy sal dit vir my wys Maar dié keer kom dit met 'n prys Jy breek my hart net weer en weer en weer Melanie Ek het verander, ek wens jy kon my glo As 'n man 'n vrou lief het dan maak hy so Melanie, kom ons maak 'n simfonie Ek skryf vir jou die melodie Kom sing vir my die harmonie Melanie, jy sê jy sal dit vir my wys Maar dié keer kom dit met 'n prys Jy breek my hart net weer en weer en weer Melanie (Melanie) Kom sing vir my die harmonie Melanie, jy sê jy sal dit vir my wys Maar dié keer kom dit met 'n prys Jy breek my hart net weer en weer en weer Melanie