Notice: file_put_contents(): Write of 702 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Die Gaskunstenaars - Die Maan Skyn So Helder | Скачать MP3 бесплатно
Die Maan Skyn So Helder

Die Maan Skyn So Helder

Die Gaskunstenaars

Длительность: 2:54
Год: 2012
Скачать MP3

Текст песни

Die maan skyn so helder op my poepol
'n Hele geel kol, ek skyt my broek vol
Die maan skyn so helder op my poepol
'n Hele geel kol, ek skyt my broek vol
Een aand toe stap ek deur die grafplaas
Woes geblaas, soos lanklaas
Ek sien toe 'n spook met 'n boggel
Ek like hom fokol, en ek wil hom koggel
Hy sê toe vir my, "dê wat my boggel, j
y wil my koggel, en ek like dit fokol"
Die maan skyn so helder op my poepol
'n Hele geel kol, ek skyt my broek vol
Die maan skyn so helder op my poepol
'n Hele geel kol, ek skyt my broek vol
Die aand toe stap ek deur die grafplaas
Babelas, en nog half geblaas
Ek roep toe die spokie oom Stoffel
"Kom kry jou boggel, en vreet jou koffel"
Hy sê toe vir my, "fok daai koffel,
gee net my boggel, anners het ek fokol"
Die maan skyn so helder op my poepol
'n Hele geel kol, ek skyt my broek vol
Die maan skyn so helder op my poepol
'n Hele geel kol, ek skyt my broek vol
Die maan skyn so helder op my poepol
'n Hele geel kol, ek skyt my broek vol
Die maan skyn so helder op my poepol
'n Hele geel kol, ek skyt my broek vol