Notice: file_put_contents(): Write of 651 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Die Gaskunstenaars - Hier Naby Jou | Скачать MP3 бесплатно
Hier Naby Jou

Hier Naby Jou

Die Gaskunstenaars

Альбом: Republiekgees
Длительность: 3:03
Год: 2013
Скачать MP3

Текст песни

Ek laaik
Waar ons bly
As ons saam
Soontoe ry
Ek laaik
Waar ons bly
Hier

En ons soen
So sag
Soen jou nek
Elke nag
Ons soen
So sag
Hier

So fluister, hello ek mis jou kom bietjie hier
Ek soek na jou, hier binne my brand 'n vuur
Ek is verlief, verlief op jou suddenly
Daar is net een plek waar ek wil wees, hier naby jou

Ek laaik
Waar jy slaap
As jy slaap
Langs my
Ek laaik
Waar jy slaap
Hier

Ons soen
So sag
Soen jou nek
Elke nag
Want ons soen
So sag
Hier

So fluister, hello ek mis jou kom bietjie hier
Ek soek na jou, hier binne my brand 'n vuur
Ek is verlief, verlief op jou suddenly
Daar is net een plek waar ek wil wees, hier naby jou

Ons soen
So sag
Ons soen
So sag
Hier

So fluister, hello ek mis jou kom bietjie hier
Ek soek na jou, hier binne my brand 'n vuur
Ek is verlief, verlief op jou suddenly
Daar is net een plek waar ek wil wees, hier naby jou

So fluister, hello ek mis jou kom bietjie hier
Ek soek na jou hier binne my brand 'n vuur
Ek is verlief, verlief op jou suddenly
Daar is net een plek waar ek wil wees, hier naby jou

Hier naby jou

Hier naby jou