Sakkie Mackok
Die Gaskunstenaars
3:02Ek kan draadtrek, ek kan mielierol, my pa het my geleer Ek doen dit in die privaat, ja, dit is nie rêrig seer Kierie sal ek kap, onder die te wil jags Hier op die plaas in Kakamas Ek's die kieriekapkoning Van Kakamas My ma het my vermaan dat ek blind gaan word As ek elke dag pluk, al is dit ook net kort Maar kierie sal ek kap net tot ek bril moet dra Moenie vir my voorskryf of te veel vrae vra Ek's die kieriekapkoning Van Kakamas Baie style het ek my eie gemaak Dit was my roeping, ja, dit was my taak My gunstelinge is die stywe nekbreker Is daar 'n skou dan wen ek 'n beker Ek's die kieriekapkoning Van Kakamas Uit die aard van die saak moet niemand weet Wat met my kort of wat met my skeet Ek kap daai kierie in die geheim En dit is my saak, ja, dit is my game Ek's die kieriekapkoning Van Kakamas Eendag egter kon ek nie meer hou Sit agter die muur, daar waar hulle bou Die buurman se dogter, mooiste in die land Vang my toe daar met my tril in die hand Ek's die kieriekapkoning Van Kakamas Ons verhouding het net daar skipbreuk gelei Nooit weer het ons gesels of gevry En al het ek mooi om vergifnis gepleit Was vertroue gebreek en my tyd was uit Ek's die kieriekapkoning Van Kakamas Volgende stap is my eie beskoor Kap maar my kierie of trek aan my ore Al voel ek die seer hier aan my skurwe bas Ek bly die kieriekapkoning van Kakamas Ek's die kieriekapkoning Van Kakamas Ek's die kieriekapkoning Van Kakamas