Notice: file_put_contents(): Write of 643 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Die Gaskunstenaars - Loslappie | Скачать MP3 бесплатно
Loslappie

Loslappie

Die Gaskunstenaars

Альбом: Republiekgees
Длительность: 3:41
Год: 2013
Скачать MP3

Текст песни

Oo, ek wil huis toe gaan na Mama toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Oo, ek wil huis toe gaan na Mama toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Ek wens ek het vlerke soos 'n arend
Dan vlieg ek maar vir ewig oor die see
Dan vlieg ek na die arms van my moeder
En daar sal ek bly tot die dood

Oo, ek wil huis toe gaan na Mama toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Oo, ek wil huis toe gaan na Mama toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie
Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen
En dan vlieg ek na die arms van my moeder
En daar sal ek bly tot die dood

Oo, ek wil huis toe gaan na Mama toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Oo, ek wil huis toe gaan na Mama toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Ek wil huis toe gaan na Mama toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand hier by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Ek wil huis toe gaan na Mama toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand hier by my kom lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Oo, ek wil huis toe gaan na Mama toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie