Die Huis Met Die Sink Kakhuis
Die Gaskunstenaars
3:26Willemien, Willemien, jou lelike ding Dis oor al jou geskinner dat ek weg is by die huis Willemien, Willemien, jou aaklige ding Dis oor al jou geskinner dat ek kak het by die huis Jy praat elke dag soveel dingetjies En jy skinner fokken baie in die binnekringetjies Jou pelle is kwaad oor die stront wat jy praat Wag maar, ou maat, hulle gat jou nog slaat Omie van Tonder Hy gaan jou nog donner Sy vrou het geloop Want jy het stront verkoop Van toeka se dae af Het jy haar gepla Nou is sy weg Dis mos nie reg Willemien, Willemien, jou lelike ding Dis oor al jou geskinner dat ek weg is by die huis Willemien, Willemien, jou aaklige ding Dis oor al jou geskinner dat ek kak het by die huis Jy praat elke dag soveel dingetjies En jy skinner fokken baie in die binnekringetjies Jou pelle is kwaad oor die stront wat jy praat Wag maar, ou maat, hul gat jou nog slaat Tannie van Tonder Sy gaan jou nog donner Haar man het gewaai Want jy het kak gesaai Van toeka se dae af Het jy hom gepaai Nou is hy moer toe En jy voel glad nie sleg Jy praat elke dag soveel dingetjies En jy skinner fokken baie in die binnekringetjies Jou pelle is kwaad oor die stront wat jy praat Wag maar, ou maat, hulle gaan jou nog slaat Omie van Tonder Hy gaan jou nog donner Sy vrou het geloop Want jy het stront verkoop Van toeka se dae af Het jy gepla Nou is sy weg En dis mos nie reg Willemien, Willemien, jou lelike ding Dis oor al jou geskinner dat ek weg is by die huis Willemien, Willemien, jou aaklige ding Dis oor al jou geskinner dat ek kak het by die huis Willemien, Willemien, jou lelike ding Dis oor al jou geskinner dat ek weg is by die huis Willemien, Willemien, jou aaklige ding Dis oor al jou geskinner dat ek kak het by die huis