Fairytale
Dirk Van Der Westhuizen
3:58Wie is jy? Staan bietjie nader aan my Wil in jou oë kyk, want jy is vir my oulik Wat's jou naam? Hoe klink hy vooraan my van? Gee my jou nommer en dan bel ek jou gou ek is so mal oor jou Hoe beskryf ek jou? Jy's net so mmm Weet nie wat om dit te noem nie Weet nie wat jy aan my doen nie Jy's net so mmm Ek het nie 'n woord daarvoor nie En ek het nie meer sê goed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my Jy's net so mmm Weet nie wat om dit te noem nie Weet nie wat jy aan my doen nie Jy's net so mmm Ek het nie 'n woord daarvoor nie En ek het nie meer sê goed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my Jy's net so mmm Bly gou stil Luister nou mooi want ek wil vir jou 'n geheim vertel Jy's vir my oulik Elke keer As ek jou sien is ek weer en nog 'n klein bietjie meer Verlief op jou ek is so mal oor jou Hoe beskryf ek jou? Jy's net so mmm Weet nie wat om dit te noem nie Weet nie wat jy aan my doen nie Jy's net so mmm Ek het nie 'n woord daarvoor nie En ek het nie meer sê goed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my Jy's net so mmm Weet nie wat om dit te noem nie Weet nie wat jy aan my doen nie Jy's net so mmm Ek het nie 'n woord daarvoor nie En ek het nie meer sê goed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my Jy's net so mmm Ek's mal oor jou Hoe beskryf ek jou? Want my woorde My woorde is te min Jy's net so mmm Weet nie wat om dit te noem nie Weet nie wat jy aan my doen nie Jy's net so mmm Ek het nie 'n woord daarvoor nie En ek het nie meer sê goed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my Jy's net so mmm Weet nie wat om dit te noem nie Weet nie wat jy aan my doen nie (Weet nie wat jy aan my doen nie) Jy's net so mmm Ek het nie 'n woord daarvoor nie En ek het nie meer sê goed oor nie, maar hoor hier jy toor hier met my Jy's net so mmm