Notice: file_put_contents(): Write of 668 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Francois En Elizabeth Fourie - Kosbaar | Скачать MP3 бесплатно
Kosbaar

Kosbaar

Francois En Elizabeth Fourie

Длительность: 3:06
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

Moenie bang wees nie Ek is by jou
Ek het jou by jou naam geroep en jy
Behoort aan My
Kyk Ek verlos jou
Deur waters en deur vure is Ek altyd
Aan jou sy

Want jy is vir my kosbaar jou wat Ek liefhet jou wat Ek eer
Jy is vir my dierbaar Jy is My kind en Ek jou Heer
Jy is vir my kosbaar oor jou reën Ek My seëninge neer

Weet jy nie het jy nie gehoor nie
Vir ewig en vir altyd sal Ek steeds dieselfde bly
Ek word nie moeg nie
En as jy nie meer kan nie is daar nuwe krag by My

Want jy is vir my kosbaar jou wat Ek liefhet jou wat Ek eer
Jy is vir my dierbaar Jy is My kind en Ek jou Heer
Jy is vir my kosbaar oor jou reën Ek My seëninge neer

Jy is vir my kosbaar jou wat Ek liefhet jou wat Ek eer
Jy is vir my dierbaar Jy is My kind en Ek jou Heer
Jy is vir my kosbaar oor jou reën Ek My seëninge neer

Oor jou reën Ek My seëninge neer