Kom Na My Toe
Fredi Nest
3:06Waarom moet jy dit dan eers verloor? Voordat jy dit weet wat jy dalk kon hê En waarom moet jy leer deur eers seer te kry? Al het ons dit dan al die tyd geweet Ja ek het dit dan al die tyd geweet Maar ek het myself verraai deur my rug op ons te draai En ek sal jou seker nooit weer kan vergeet Want ek het dit dan al die tyd geweet Die telle val altyd vir ons te laat As jy huil het dit al gebeur En waarom moet ons leer deur eers seer te kry? Al het ons dit dan al die tyd geweet Ja ek het dit dan al die tyd geweet Maar ek het myself verraai deur my rug op ons te draai En ek sal jou seker nooit weer kan vergeet Want ek het dit dan al die tyd geweet Ja ek het dit dan al die tyd geweet Ja ek het dit dan al die tyd geweet Maar ek het myself verraai deur my rug op ons te draai En ek sal jou seker nooit weer kan vergeet Want ek het dit dan al die tyd geweet Ja ek het dit dan al die tyd geweet Ja ek het dit dan al die tyd geweet Maar ek het myself verraai deur my rug op ons te draai En ek sal jou seker nooit weer kan vergeet Want ek het dit dan al die tyd geweet Ja ek het dit dan al die tyd geweet