Getoor
Fredi Nest
3:10Dis soos 'n storm wat verwoesting saai dit breek jou wil ja, dis hoe dit voel Jy mag dalk dan verlore voel maar jy's nie alleen hier, jy's nie alleen Ek sal by jou staan as daar lang storms kom en jy als gedoen het wat jy dink jy kon Sal jou trane droog vir jou die hel deur gaan, sal jou styf vashou en jou nie laat gaan Ek sal jou nie laat gaan Ek sal jou nie laat gaan Ek sal jou nie laat gaan Dit maak my treur om jou so te sien Almal kry seer so nou en dan Ja ons is te klein om die reën te keer Maar as dit reën dra ek jou elke tree Ek sal by jou staan as daar lang storms kom en jy als gedoen het wat jy dink jy kon Sal jou trane droog vir jou die hel deur gaan, sal jou styf vashou en jou nie laat gaan Ek sal jou nie laat gaan Ek sal jou nie laat gaan Ek sal jou nie laat gaan Moenie bang wees om te val nie ja ek sal jou vang Moenie bang wees om te val nie ja ek sal jou vang (Vang) Ek sal by jou staan as daar lang storms kom en jy als gedoen het wat jy dink jy kon Ek sal jou trane droog vir jou die hel deur gaan, sal jou styf vashou en jou nie laat gaan Ek sal jou nie laat gaan (Jou nie laat gaan) Ek sal jou nie laat gaan (Jou nie laat gaan) Ek sal jou nie laat gaan Ek sal by jou staan as daar lang storms kom en jy als gedoen het wat jy dink jy kon Ek sal jou trane droog vir jou die hel deur gaan, sal jou styf vashou en jou nie laat gaan Ek sal jou nie laat gaan (Jou nie laat gaan) Ek sal jou nie laat gaan (Jou nie laat gaan) Ek sal jou nie laat gaan Ek sal jou nie laat gaan Ek sal jou nie laat gaan Ek sal jou nie laat gaan Ek sal jou nie laat gaan