Vat Nou Hierdie Mens

Vat Nou Hierdie Mens

Fredi Nest

Альбом: Klanktoets, Vol.2
Длительность: 3:36
Год: 2019
Скачать MP3

Текст песни

Vat nou hierdie mens
Vat nou hierdie mens vir jou

Afstand kan gemeet word in tyd
Want sonder jou voel dit 'n ewigheid
Sou ek nie in jou hart kon bly nie
Was ek 'n boemelaar op straat gewees

My skuiling teen die wind is jy
En my rots waarop my huisie bly
My eiland in die oseaan
Want sonder jou is ek 'n drenkeling

So vat nou hierdie mens en maak die hele my net joune
Hierdie als wat voor jou staan dis my als wat ek vir jou wil gee
So vat nou hierdie mens, vat my en maak my joune
Maak my jou hart's begeerte vat hierdie mens vir jou

Die aarde is 'n paradys
Maar sonder jou is dit woestyn en leeg
As jy nie deel van my aarde was nie
Was ek alleen in die heelal gewees

My skuiling teen die wind is jy
En my rots waarop my huisie bly
My eiland in die oseaan
Ja sonder jou is ek 'n drenkeling

So vat nou hierdie mens en maak die hele my net joune
Hierdie als wat voor jou staan dis my als wat ek vir jou wil gee
So vat nou hierdie mens, vat my en maak my joune
Maak my jou hart's begeerte vat hierdie mens vir jou
Maak my jou hart's begeerte en vat hierdie mens vir jou

Vat nou hieride mens vir jou