Daardie Oomblik
Gerrie Pretorius
3:10Iemand het jou hart gebreek Waarom is die liefde dan so wreed? En in jou oë sien ek selfverweid En vrees vir die eensaamheid Nêrens is daar iemand wat jy vertrou Niemand om jou hand vas te hou Net soos 'n kind in 'n vreemde stad Vol angs vir die donker nag Maar as jy huil dan troos ek jou, as jy praat dan glo ek jou As jy sê wat jy wil hê sal ek verstaan Waar jy dwaal kom haal ek jou, as jy val dan help ek jou As jy bang is, vol verlange, sal ek by jou staan Jy wonder wat nou en waarheen? En more lyk vir jou so alleen En in jou oë sien ek selfverweid En vrees vir die eensaamheid Maar as jy huil dan troos ek jou, as jy praat dan glo ek jou As jy sê wat jy wil hê sal ek verstaan Waar jy dwaal kom haal ek jou, as jy val dan help ek jou As jy bang is, vol verlange, sal ek by jou staan Waar jy dwaal kom haal ek jou, as jy val dan help ek jou As jy bang is, vol verlange, sal ek by jou staan Sal ek by jou staan