Vier Woorde
Gerrie Pretorius
3:51Loop ek deur woestyne Jou see sal my nie keer Want ek onthou jy het my mos belowe En voor jy my dan weer kry Is ek op pad na jou Die wiele rol, ek bring jou na my huis toe En daardie oomblik toe jy voor my staan dis die hede En daardie oomblik, dit was 'n spieëling daar voor my Soos die rooiste rooi en die mooiste van mooi, is jy die een wat ek in my hartjie in nooi En daardie oomblik was dit asof my lewe net sin maak Ek waan na vreemde stede Oor berg en dal na jou Steek uit jou sein, die Suiderkruis hou waak vir jou Ek laat my vakkel hoog brand lief vir die lig waarvan jy hou En voor jy weer kan sien Staan ek en wag hier langs aan jou En daardie oomblik toe jy voor my staan dis die hede En daardie oomblik, dit was 'n spieëling daar voor my Soos die rooiste rooi en die mooiste van mooi, is jy die een wat ek in my hartjie in nooi En daardie oomblik was dit asof my lewe net sin maak En daardie oomblik toe jy voor my staan dis die hede En daardie oomblik, dit was 'n spieëling daar voor my Soos doe rooiste rooi en die mooiste van mooi, is jy die een wat ek in my hartjie in nooi En daardie oomblik was dit asof my lewe net sin maak En daardie oomblik was dit asof my lewe net sin maak