Ek Wil Jou Vir Altyd
Gerrie Pretorius
3:30As jy moeg is vir my en jy dink dis verby, ja gaan dan (Gaan dan) En die gister se bly is met hartseer verruil, wel gaan dan (Gaan dan) En jy voel om te huil en dalk elders gaan bly, elke huis het sy kruis, wat jy saai sal jy maai En die pad na jou hart nie met rose besaai, wel gaan dan Ja gaan dan (Gaan dan) Vir die laaste keer ek's klaar man (Klaar man) As jy beter kan kry en moeg is vir my, wel gaan dan En vanaand dan, dan sit ek alleen met verlange (Verlange) En ek is dan so spyt om gevoelens te wys, te laat man As jy uit voute nie leer en my onbillik hanteer, wel gaan dan (Gaan dan) My met 'n swaard wil regeer, raak ek buite beheer, wel gaan dan (Gaan dan) En jy wil net baklei, tog so hartseer vir my, ek die dierbaarste ding, het jy daai tyd gesê Ons het lepel gelê, jy gaan my nooit nie verruil, nou hoe dan? Ja gaan dan (Gaan dan) Vir die laaste keer ek's klaar man (Klaar man) As jy beter kan kry en moeg is vir my, wel gaan dan En vanaand dan, dan sit ek alleen met verlange (Verlange) En ek is dan so spyt om gevoelens te wys, te laat man As jy uit voute nie leer en my onbillik hanteer, wel gaan dan (Gaan dan) My met 'n swaard wil regeer, raak ek buite beheer, wel gaan dan (Gaan dan) En jy wil net baklei, tog so hartseer vir my, ek's die dierbaarste ding, het jy daai tyd gesê Ons het lepel gelê, jy gaan my nooit nie verruil, nou hoe dan? Ja gaan dan (Gaan dan) Vir die laaste keer ek's klaar man (Klaar man) As jy beter kan kry en moeg is vir my, wel gaan dan En vanaand dan, dan sit ek alleen met verlange (Verlange) En ek is dan so spyt om gevoelens te wys, te laat man En vanaand dan, dan sit ek alleen met verlange (Verlange) En ek is dan so spyt om gevoelens te wys, te laat man