Oor En Oor
Glaskas
2:59Die son verblind my tot ek wakker skrik En ek groet my drome Ek groet my vrede Ek groet Die realiteit En jy draai in my kop Terwyl die wêreld homself Om my dronk draai En jy draai in my kop Terwyl die wêreld homself Om my dronk draai Goeiemôre dis nog 'n dag Gryp my, gryp jou, jou lig is te blou Goeiemôre, jy's die rede dat ek lag Goeiemôre, dis nog 'n dag Sonder jou Dromerige geure van gister kom nou Reënboog kleure lei na 'n pot vol van jou En ek groet my drome Ek groet my vrede Ek groet die werklikheid En jy draai in my kop Terwyl die wêreld homself Om my dronk draai En jy draai in my kop Terwyl die wêreld homself Om my dronk draai Goeiemôre dis nog 'n dag Gryp my, gryp jou, jou lig is te blou Goeiemôre, jy's die rede dat ek lag Goeiemôre, dis nog 'n dag Sonder jou Sonder jou Sonder jou Goeiemôre dis nog 'n dag Gryp my, gryp jou, jou lig is te blou Goeiemôre, jy's die rede dat ek lag Goeiemôre, dis nog 'n dag Sonder jou