Notice: file_put_contents(): Write of 650 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Glaskas - Verloor Myself | Скачать MP3 бесплатно
Verloor Myself

Verloor Myself

Glaskas

Длительность: 3:54
Год: 2006
Скачать MP3

Текст песни

Alles om my smelt ineen
Wanneer ek weer sit
En dink alleen
En alles
Wat my pla
Word toegevou
En vrede begin ritmies klop
En my hart soos 'n drom hou

En ek voel asof ek vir ewig
Kan wegraak in die oomblik
Wegraak in die oomblik
Wegraak

En Partykeer verloor ek net myself
In niks nie
En partykeer
Verloor ek net myself
Partykeer
Versmoor ek in die reën
En alles raak weg
Alles raak weg

’n Paar minute verander in 'n lang, stil aand
Wanneer ek hardloop
En val deur die klanke en ek
Sien niks
En ek voel net
'n Duisend woorde
'n Duisend woorde

En ek voel asof ek
Vir ewig kan wegraak in die oomblik
Wegraak in die oomblik
Wegraak

En Partykeer verloor ek net myself
In niks nie
En partykeer
Verloor ek net myself
Partykeer
Versmoor ek in die reën
En alles raak weg
Alles raak weg

En partykeer
Raak ek net weg
En partykeer
Verdrink ek in jou trane
En partykeer
Raak ek net weg
En partykeer
Verdrink in jou trane
En ek raak weg
En ek raak weg
En ek raak weg

Partykeer
Verloor ek net myself
In niks nie
En partykeer
Verloor ek net myself
Partykeer
Versmoor ek in die reën
En alles raak weg
Alles raak weg

Partykeer verdrink in jou trane
Verdrink ek in jou trane