Goeie Ou
Schwabie
3:14Soms kom die twyfel terug en dan wonder ek Wie ek is en jy het dit mos nooit Van my verwag nie En almal lyk dan so gelukkig Het jy al jouself gevind? Vermy jy net die waarheid? Of Is jy regtig blind? En dis te maklik om goed te doen wat Niks beteken nie Net om almal tevrede te stel En dis te maklik vir almal om Alles prys te gee Ter wille van ‘n Onvervulde self Wat glimlag vir ander mense en nooit, ooit huil nie Solank jy net nie in Die spieël hoef te kyk nie Maar ek ervaar hulle is verkeerd om Hoe hul antwoord op al my vrae Is hoekom? O en ek wens ek kon vir jou wys Hoe my werklikheid lyk Maar ek wonder of Jy dit sal verstaan En alles draai presies uit soos wat Ek dit nie voorgestel het nie Ek wens ek kon myself weer vind Tussen alles wat so onnodig maar Onvermydelik is Want dis te maklik om Goed te doen wat niks beteken nie Net om jouself te laat geld En dis te maklik vir almal om Hartgebroke voor te kom Sodat jy ook jou storie kan vertel Maar ek ervaar hulle is verkeerd om O en hul antwoord op al my vrae Is hoekom? O en ek wens ek kon vir jou wys Hoe my werklikheid lyk Maar ek wonder of Jy dit sal verstaan En as daar dalk ‘n luisteraar daar buite is Wat weet wat die antwoord is En as daar dalk die man daar buite is Wat kan onthou Wat die vraag is Bel En sê vir my jy het dit gekry En as ek nie beskikbaar is nie Los ‘n raaisel na die sein Maar ek ervaar hulle is verkeerd om Hoe hul antwoord op al my vrae Is hoekom? O en ek wens ek kon vir jou wys Hoe my werklikheid lyk Maar ek wonder of Jy dit sal verstaan O ek wonder of Jy dit sal verstaan O ek wonder of Jy dit sal verstaan