Notice: file_put_contents(): Write of 632 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Glaskas - Vrede | Скачать MP3 бесплатно
Vrede

Vrede

Glaskas

Длительность: 3:08
Год: 2006
Скачать MP3

Текст песни

Waar is die hoop?
Waar is die sogenaamde Afrika
Renaissance?
Skrik jouself dood as jy wakker skrik
Van hierdie droom
Daar skuil 'n derde wêreld oorlog in
Hierdie tweede kans

Waar is die punks?
Wat het geword van regte rebels wat werklik iets
Gehad het om oor te kla?
Waar is die rastas?
Glo julle nog in Jah?
Of is dit als maar net 'n act, 'n verskoning vir dagga?

Waar is die vrede?
Waar is die equality?
Waar is die vryheid
In ons democracy?
Waar is die vrede?
Al wat ek sien is conformity
Waar is die vrede?

Waar is my pelle?
Hulle gee nie 'n hel om oor politiek nie
Ons soek distortion
Maar nie misleiding nie
Waar is die opvoeding
Niemand word slimmer deur OBE nie
Waar is die respek
En oorspronklike idees
Maak jou amen, amen
En jou ja, jou ja
Waar's die persoon wat gaan reageer
Op die vrae wat ek vra?

Waar is die vrede?
Waar is die equality?
Waar is die vryheid
In ons democracy?
Waar is die vrede?
Al wat ek sien is conformity
Waar is die vrede?

Waar is die mense wat nog droom, die visionaries?
Waar is Buzz Lightyear en sy beyond infinity?
Waar is
Martin Luther King?
Waar is
Die hippies?
Waar is
Waar is
Waar is Jimi Hendrix?

Waar is die vrede?
Waar is die equality?
Waar is die vryheid
In ons democracy?
Waar is die vrede?
Al wat ek sien is conformity
Waar is die vrede?