Notice: file_put_contents(): Write of 614 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Gstring - Gedagte | Скачать MP3 бесплатно
Gedagte

Gedagte

Gstring

Альбом: Pretoria
Длительность: 3:28
Год: 2025
Скачать MP3

Текст песни

Jou kop is ‘n malhuis
My hart is ‘n bom
Lê onder strale water
En jou gietende son
Vir haar gehou
 
Ons was see toe ek't jou beeld onthou
Straatlig dreun deur my mond
Teen jou, stukkende son
Vir haar gehou
 
Leef in my gedagte
Sy leef in ons harte
O Heer dis verbande
Sy's net my gedagte
Sy's net my gedagte
 
Ontleed my geraamtes
En alles wat waar is
O nee ek verlang terug
Sy's net ons gedagte
Sy's net ons gedagte
 
 
Vat my see toe
Ek verdeel in jou
Ek kan omgee
Ek sou optree
’n groter blou
Vir ons gehou
 
Steel my blomme
Steel my woorde
Ek vergeet nogsteeds
Maak of ek omgee
Of sou skree
In pienk en goud vir ons geleef
 
 
Sy’s net ’n gedagte
Sy leef in ons harte
O Heer dis verbande
Sy's net ‘n gedagte
Sy's net ‘n gedagte
 
Leef in my radar
En alles wat waar is
O nee ek verlang terug
Sy's net ons gedagte
Sy's net ons gedagte