Doen Cool Shit

Doen Cool Shit

Gstring & Zaan Sonnekus

Альбом: Doen Cool Shit
Длительность: 3:14
Год: 2025
Скачать MP3

Текст песни

Ek's te jonk om af te tree
Ek's te arm om om te gee
Rol rollies en drink tee
Mense wil mos op my longe teer
Watse dag is dit?
Ek gee nie baie om nie ek is soos dit
Watse dag is dit?
Doen cool shit

Cool shit
Cool shit
Cool shit

Ook te jonk om op te gee
Maar te diep in die game om weg te tree
Ek worry nie as jy my afbreek
Maak ek punk musiek en ek rook my tee
Ek's min gespin
Ek is soos dit
My tabak is op en dit is wat dit is
Jy kan my in jou boksie sit
Maar ek klim daar uit en ek doen cool shit

Cool shit
Cool shit

Flit aangesteek
Nat van sweet
Ek wil weet
Jy rebeleer
Teen die weer
Moet my keer
Ry soms verkeerd
In die sloot verby gesteek
Ek mis my ma in die verkeer

Doen soms, ek doen nog soms
Doen soms, ek doen nog soms
Doen soms, ek doen nog soms

Ek doen cool shit
Ek doen cool shit
Ek doen cool shit
Jou girl is cool shit
Ons is cool shit