Laaste Sigaret
Herman Kleinhans
3:29Ek wens ek het geweet wat om te doen jy sê ek moet ontspan maar ek dink jy’s mal ek sal eerder die see invaar Ek wil net gaan kyk wat daar aangaan ek voel niks vir die groenheid aan hierdie kant nie ek Dink ek sal vir eers moet bye sê Wat presies is dit wat ons hier hou ek staan stil en tog Voel dit asof ek verdwaal het Wysies bly dieselfde van gods verlate plekke tot by helde ek voel ek Moet hulle almal sien en ontmoet Ekke gaan my tasse pak en hierdie aarde aanvat dag vir dag Ek is moeg om uit te mis ek is moeg vir hierdie klug wat gaan hier aan? Ek gaan hierdie hoofstuk afsluit en ′n nuwe een skryf onder 'n ander maan ek gaan grense oorsteek en grense afbreek Hoekom het daai skadu ons gevang dit is koud en ek weet ek mag dalk verlang maar ek‘s bang dat hierdie stof my insluk Voordat ek met eerlikheid kan sê dat ek alles het wat ek wil hê is dit te veel gevra ek wonder? Wat presies is dit wat ons hier hou ek staan stil en tog Voel dit asof ek verdwaal het Wysies bly dieselfde van gods verlate plekke tot by helde ek voel ek Moet hulle almal sien en ontmoet Ekke gaan my tasse pak en hierdie aarde aanvat dag vir dag Ek is moeg om uit te mis ek is moeg vir hierdie klug wat gaan hier aan? Ek gaan hierdie hoofstuk afsluit en ′n nuwe een skryf onder 'n ander maan ek gaan grense oorsteek en grense afbreek Ekke gaan my tasse pak en hierdie aarde aanvat dag vir dag Ek is moeg om uit te mis ek is moeg vir hierdie klug wat gaan hier aan? Ek gaan hierdie hoofstuk afsluit en ′n nuwe een skryf onder 'n ander maan ek gaan grense oorsteek en grense afbreek Grense oorsteek en grense afbreek Grense oorsteek en grense afbreek Grense oorsteek en grense afbreek