Dankie
Herman Kleinhans
4:06Die Karoovlakte sag oor die velde wyd dromend in eensaamheid Sonstraal getint suis met ′n moeë sug suis deur die awend lig Slepend die wind ver lê die berge grou ver oor die wasige blou oe oe Goud glans ons son kalm die rus toneel stilheid oor die algeheel sluimerend droom Ek kan dit nog onthou Ons stop in die Karoo en my ma haal 'n mandjie uit Daar was tamatie toebroodjies gekookte eiers en ′n fles koffie ook Ons gaan sit toe onder die enigste boom wat oh wat ons daar kon vind En ons hou piekniek in die doodse stilte die doodse stilte En daar ver lê die blou berge en my pa gaan sit Op 'n Springbok sigaretdosie skryf hy dit neer Die karoovlakte sag oor die velde wyd dromend in eensaamheid Sonstraal getint suis met ′n moeë sug suis deur die awend lig Slepend die wind ver lê die berge grou ver oor die wasige blou oe oe Goud glans ons son kalm die rus toneel stilheid oor die algeheel sluimerend droom En daar ver lê die blou berge en my pa gaan sit Op 'n Springbok sigaretdosie skryf hy dit neer Die Karoovlakte sag oor die velde wyd dromend in eensaamheid Sonstraal getint suis met ′n moeë sug suis deur die awend lig Slepend die wind ver lê die berge grou ver oor die wasige blou oe oe Goud glans ons son kalm die rus toneel stilheid oor die algeheel sluimerend droom