Laaste Sigaret
Herman Kleinhans
3:29Ek is lief vir jou selfs al is ons kwaad En ek weet dat ek oorgenoeg foute maak Maar hoe meer ek jou mis Hoe meer besef ek dat jy die een is wat my in totaliteit omvat Met slegs ′n kyk en 'n halwe glimlag Dis daarso waar ek weet Dat niks in hierdie wêreld ons nou kan keer nie Sal jy dalk jou goedjies kan bring? En daar′s 'n kamer met twee leë kaste in En ons bed is klaar opgemaak Nou kort ons net vir jou om saam met my daarin te slaap Kan ons nou maar aan beweeg? Ek is seker daarvan dat ons al twee weet Alles vat maar tyd Maar net by jou is ek by die huis Sal jy dalk jou goedjies kan bring? En daar′s 'n kamer met twee leë kaste in En ons bed is klaar opgemaak Nou kort ons net vir jou om saam met my daarin te slaap Ek is lief vir jou selfs al is ons kwaad En ek weet dat ek oorgenoeg foute maak Maar een ding weet ek nou Ek is tuis net by jou Sal jy dalk jou goedjies kan bring? En daar′s 'n kamer met twee leë kaste in En ons bed is klaar opgemaak Nou kort ons net vir jou om saam met my daarin te slaap Nou kort ons net vir jou om saam met my daarin te slaap