Notice: file_put_contents(): Write of 635 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Herman Kleinhans - Vliegtuig | Скачать MP3 бесплатно
Vliegtuig

Vliegtuig

Herman Kleinhans

Альбом: Ruite Oop
Длительность: 4:09
Год: 2020
Скачать MP3

Текст песни

Jy weet eendag sal ek jou nog vlot praat
Ek weet dat ek jou nou en dan kwaad maak
Soos wanneer ek jou bed deurmekaar los
Of sout op die tafel mors maar ek leer nog

Jy weet eendag sal ons laat ons kinders
‘n Brief moet skryf aan die mense by Tinder
Want ons is maar net internet liefde
Sonder gemeenskaplike vriende jy weet mos

Maar ons het rond Thornill, die NG Kerk se spookhuis, Lorraine en Sunridge
‘n Eerste soen in Chapelstraat hier in PE
En ek is uiteraard net goddank bly
Ek’t jou uit eindelik gekry

So kan ons nou die dae laat tel?
Want hierdie lewe is ewe skielik te kort
Ek’t dit al jare voorspel
Dis ek en jy ek en jy ek en jy
So kan ons nou daai vliegtuig kry?

Jy weet eendag sal ek jou my vrou maak
Ek weet dat ek jou nou en dan nog kwaad maak
Soos wanneer ek die lig ou nag aansit
Langs jou inkruip en na wyn stink maar ek leer nog

Jy weet eendag sal ons laat ons kinders
Daai brief moet skryf aan die mense by Tinder
Want ons is van internet liefde
Na jou beste vriende jy weet mos

Maar ons het rond Thornhill, die NG Kerk se spookhuis, Lorraine en Sunridge
‘n Eerste soen in Chapelstraat hier in PE
En ek is uiteraard net goddank bly
Ek’t jou uit eindelik gekry

So kan ons nou die dae laat tel?
Want hierdie lewe is ewe skielik te kort
Ek’t dit al jare voorspel
Dis ek en jy ek en jy ek en jy
So kan ons nou daai vliegtuig kry?

So kan ons nou die dae laat tel?
Want hierdie lewe is ewe skielik te kort
Ek’t dit al jare voorspel
Dis ek en jy ek en jy ek en jy
So kan ons nou daai vliegtuig kry?