Saartjie Van Biesiesvlei
Hugo
3:33Ou man sit by die straatkafee Kyk al die mense loop heen-en-weer Boemelaars raas by die Wimpy Bar Fontana is oop tot laat in die aand Kaalvoet kinders in die straat Wys parkeerplek aan En hou dan die hand en hou dan die hand en hou oop die hand O en gee, gee, gee Gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou klere vol gate gee jou hart vir Hillbrow Gee jou hart vir Hillbrow Uit Quartzstraat hoor ek 'n meisie my roep daar's 'n Hare Krishna wat vra wat ek soek Ken jy vir Jesus, vra 'n man op die stoep tussen Hillbrow Records en Estoril Books En dis lank na twaalfuur En die Hillbrow toring stuur Sy sein in die nag, sy sein in die nag, sy sein vir die junkies wat wag O en gee, gee, gee Gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate, gee jou hart vir Hillbrow Gee jou hart vir Hillbrow En die ligte gaan aan in die Chelsea Hotel Stemme en musiek klink in elke woonstel ons sit in die son en drink wyn Ons survive met 'n helse lot pyn in hierdie land, ja Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef op die een wat kry wat hy vra Ja en gee, gee, gee Gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou kleure vol gate, gee jou hart vir Hillbrow En gee, gee, gee Gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou kleure vol gate, gee jou hart vir Hillbrow Ja, gee jou hart vir Hillbrow Komaan gee jou hart vir Hillbrow