Hillbrow
Hugo
3:57En teen die mure, ‘n Mexican met ‘n hoed By die voordeur ‘n bordjie wat jou groet Suburban, suburban bliss Suburban bliss dis hoe dit is En in die voortuin speel die kinders Maar ook maar net tot dit donker is Want in die strate skuil gevare Daar’s ‘n prys op jou huis se waarde En in die driveway ‘n nuwe BMW ‘n Welkom matjie om jou voete af te vee Suburban, suburban bliss Suburban bliss dis hoe dit is En teen die mure, ‘n Mexican met ‘n hoed By die voordeur ‘n bordjie wat jou groet Suburban, suburban bliss Suburban bliss dis hoe dit is In die voortuin speel geen kinders Ook nie in die dag as dit lig is Want uit die strate kom gevare Daar’s ‘n prys op jou kar se waarde En in die driveway is daar nie meer ‘n BMW Net die tuinjong wat die bloed opvee Suburban, suburban bliss Suburban bliss dis hoe dit is En in die voortuin speel die kinders Nogsteeds maar net tot dit donker is In die strate skuil gevare Daar’s ‘n prys op jou huis se waarde En in die Huisgenoot ‘n storie oor sy dood Hy los twee kinders, ‘n vrou in nood Suburban, suburban bliss Suburban bliss dis hoe dit is Suburban, suburban bliss Suburban bliss dis hoe dit is