Notice: file_put_contents(): Write of 617 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Ivan Roux - Oë | Скачать MP3 бесплатно
Oë

Ivan Roux

Альбом: Opsoek Na Liefde
Длительность: 3:56
Год: 2022
Скачать MP3

Текст песни

Ek kyk heel verbaas na jou
Die Here was gaaf met jou
Toe Hy jou gemaak het

Ek dra my hart op my mou
Hoe wees ek nog meer vir jou?
As jy vir my raad het

Jou hart en jou lippe is vir my gemaak
Jou binne en buite
Net jy maak nou saak

Kyk my in my oë nog bietjie dieper, ek raak elke dag net nog ‘n bietjie liewer vir daai mooi, mal, huil, lag, liefdevolle oë van jou
Kyk my in my oë nog bietjie langer want ek wil net meer aan daardie lippe hang en daardie mooi, mal, huil, lag, liefdevolle oë van jou

My lewe was leeg gewees
Jou liefde het my genees
Toe dit my geraak het

Jy maak my ‘n gentleman
En al voel ek dalk te min vir jou probeer ek nog altyd

Jou hart en jou lippe is vir my gemaak
Jou binne en buite
Net jy maak nou saak en

Kyk my in my oë nog bietjie dieper ek raak elke dag net nog ‘n bietjie liewer vir daai mooi, mal, huil, lag, liefdevolle oë van jou
Kyk my in my oë nog bietjie langer want ek wil net meer aan daardie lippe hang en daardie mooi, mal, huil, lag, liefdevolle oë van jou

Ek kyk heel verbaas na jou
Die Here was gaaf met jou
Toe Hy jou gemaak het

Kyk my in my oë nog bietjie dieper ek raak elke dag net nog ‘n bietjie liewer vir daai mooi, mal, huil, lag, liefdevolle oë van jou (Ek kanie ophou nie)
Kyk my in my oë nog bietjie langer want ek wil net meer aan daardie lippe hang en daardie mooi, mal, huil, lag, liefdevolle oë van
Liefdevolle oë