Oë
Ivan Roux
3:56Ek loop by ‘n ou hout deur in Die gedagtes voel soos ons So baie wat gebeur het Hoe kan ons dit los? Jy het geweet dat ek terug sou kom Jy het geweet dat ek jou sou kies So baie wat ons geleer het Ek het geweet dat dit sou kom Jy weet nie wat jy het nie Tot jy dit verloor Elke liewe oomblik saam met jou is hoe dit hoort Ek weet nie wat ek het nie, het ek jou klaar verloor? Is dit nou die einde? Ek is sterker ek weet dit, vat my hart en kom breek dit Ek’s reg om weer oor te begin Ek loop weer by daai ou hout deur in As die mure maar net kon praat Oor als wat gedoen en sê is Daar was liefde tog soveel kwaad Jy het geweet dat ek terug sou kom Sal jy my dalk net weer kan kies So baie wat ons geleer het Ek het geweet dat dit sou kom Jy weet nie wat jy het nie Tot jy dit verloor Elke liewe oomblik saam met jou is hoe dit hoort Ek weet nie wat ek het nie, het ek jou klaar verloor? Is dit nou die einde? Ek is sterker ek weet dit, vat my hart en kom breek dit Ek’s reg om weer oor te begin Geweet dit sou kom Geweet dit sou kom Jy weet nie wat jy het nie Tot jy dit verloor Elke liewe oomblik saam met jou is hoe dit hoort Ek weet nie wat ek het nie, het ek jou klaar verloor? Is dit nou die einde Of begin ons weer van voor? Jy weet nie wat jy het nie Tot jy dit verloor Elke liewe oomblik saam met jou is hoe dit hoort Ek weet nie wat ek het nie, het ek jou klaar verloor? Is dit nou die einde? Ek is sterker ek weet dit, vat my hart en kom breek dit Ek’s reg om weer oor te begin Weer oor te begin