Notice: file_put_contents(): Write of 644 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Ivan Roux - Opsoek Na Liefde | Скачать MP3 бесплатно
Opsoek Na Liefde

Opsoek Na Liefde

Ivan Roux

Альбом: Opsoek Na Liefde
Длительность: 3:13
Год: 2022
Скачать MP3

Текст песни

Dis lig maar dit voel donker
My kop heel deurmekaar
Ons hou vas aan die oomblik
Ons voel ons is nog daar
Ek voel soms so verlore
Sal ons weer vrede vind
Ek hoor jou deur die skare
Ek voel jou in die wind

En soos die son sak
Is daar ander wat
Alleen lê
Ons sit saam en praat
Oor seerkry en haat
En wat ons wil hê

Want ons is 'n groep eensame harte
Opsoek na liefde
Ons mis daai vreugde
Die dae is sonder trane
Op ons gesigte
Ons mis daai vreugde
Opsoek na liefde

Woho woho woho
Opsoek na liefde
Woho woho woho

Ek wandel deur die woude
Gedagtes van mekaar
Is alles nou in vlamme
Wat was is dood verklaar
Daar's altyd wanpersepsies
Want mense dink hul weet
Wat tussen ons gebeur het
Maar ek sal nooit vergeet

Verby middernag
Is daar ander wat
Nog seer het
Ons praat met mekaar
Oor seerkry en haat
Ons wil meer hê

Want ons is 'n groep eensame harte
Opsoek na liefde
Ons mis daai vreugde
Die dae is sonder trane
Op ons gesigte
Ons mis daai vreugde
Opsoek na liefde

Woho woho woho
Opsoek na liefde
Woho woho
Ons mis daai vreugde
Opsoek na liefde

Woho woho woho
Opsoek na liefde
Woho woho woho

Want ons is 'n groep eensame harte
Opsoek na liefde
Ons mis daai vreugde
Die dae is sonder trane
Op ons gesigte
Ons mis daai vreugde
Opsoek na liefde

Woho woho woho
Opsoek na liefde
Woho woho
Ons soek daai vreugde
Opsoek na liefde