O Heer My God
Jan De Wet
4:15Bly by my Heer Terwyl die skadus daal Laat nou U lig My donker pad bestraal Daar is geen ander Hulp of troos vir my U help die hulpelose, staan my by U het my Heer Van jongs af steeds behou Al was ek soms Opstandig en ontrou Soos ek van U Was U nooit ver van my Wil tot die einde dan nog, by my bly Ek vrees geen kwaad Met U tot hulp bereid Sorg bring geen vrees, en die tranerig geen bitterheid Dood het geen angel En die graf geen skrik vir my Ek seëvier want Heer U bly by my