Die Vroutjie Met Die Geldstuk

Die Vroutjie Met Die Geldstuk

Jan De Wet

Альбом: Lofliedjies, Vol. 2
Длительность: 1:42
Год: 2000
Скачать MP3

Текст песни

'n Vroutjie het 'n geldstuk in haar huis verloor
Sy't oral rondgesoek maar kon dit nie opspoor nie
Sy't hier gesoek en daar maar weer o weer
Sy kon dit glad nie kry nie toe begin sy vee

Sy't oral rondgevee en toe't sy dit gekry
Toe het sy dit styf vasgehou haar hartjie was so bly
Sy nooi toe al haar bure om saam bly te wees
Sy gee toe vir hul koek en tee en almal vier saam vees

Hier is die geldstuk hier is hy
Hier is my geldstuk ek het hom gekry

Die Koningkryk van Jesus is meer waardevol
As al die geld munstukke wat in die wêreld rol
En as jy Jesus soek dan sal jy Hom kry
En soos die geldstuk vroutjie is jou hartjie dan ook bly